Bakenskop reik uit – so kan JY betrokke raak…
ABSA, Tjek rekening | Rekening nommer: 940580668 | Verwysing: Jou voorletter en van of lid nommer
Na die erediens word gereeld ‘n spesiale kollekte gehou vir verskeie welsynsorganisasies en gemeenskapsprojekte.
U is ook welkom om self ‘n spesiale bydrae te maak vir hierdie organisasies en projekte.
Die kerkkantoor kan aan u ook die PBO nommer en bewys verskaf sodat u dit van belasting kan verhaal.
Weeklikse kospakkies en produkte aan hulpbehoewende mense
Daar is verskeie gesinne wat weekliks ‘n kospakkie ontvang van die gemeente. Produkte en fondse word ingesamel en kan by die kerkkantoor of kombuis afgegee word.