Vanaf ‘n gemeente wat bedien word, na ‘n gemeente wat self ook dien!

NG Gemeente Bakenskop bestaan sedert 1979. Ons is afgestig van Vooruitsig gemeente en is geleë in die Carters Glen woongebied.

Ons is ‘n gemeente vir oud en jonk. Ons probeer deur ons bedienings en projekte ‘n ruimte vir mense skenk om deel te voel en hul passie vir die Here te kom uitleef.

Ons leuse: Kom net soos jy is!, is ‘n uitnodiging vir mense om saam met ons te kom gemaklik wees is aan aanbidding van die Here en op jou manier ‘n bydrae te kom maak tot sy Koninkryk.

Write a comment:

*

Your email address will not be published.