Jeug

Junior Kategese

Wie: Kinders van Gr.1 tot Gr.7

Wanneer:  09:00 Sondag oggende tydens die oggenddiens
(Nie vakansies en langnaweke nie)

Plek: Die saal

Kontak Persone: Annerie Jonker

KONTAK

Senior Kategese

Wie: Jongmense van Gr.8 tot Gr.11

Wanneer: 18:00-19:00 Sondagaande
(Nie vakansies en langnaweke)

Plek: Konsistorie

Kontak Persone: Johan Botha | Arina Zandberg

KONTAK

Belydenis Groep

Wie: Jongmense wat wil Belydenis van Geloof aflê

Wanneer: 18:00 Sondae aande
(Nie vakansies en langnaweke nie)

Plek: Kerk

Kontak Persoon: Arina Zandberg

KONTAK

Kleuter Kerk

Wie: Kinders van 2 jaar tot Gr. R.

Wanneer: 09:00 Sondag oggende tydens die oggenddiens
(Nie vakansies en langnaweke nie)

Plek: Binnehof – Lokaal “Dorkas”

Kontak Persoon: Arina Zandberg

KONTAK

“Ons leuse: Kom net soos jy is!”