Wie is ons

Vanaf ‘n gemeente wat bedien word, na ‘n gemeente wat self ook dien!

NG Gemeente Bakenskop bestaan sedert 1979. Ons is afgestig van Vooruitsig gemeente en is geleë in die Carters Glen woongebied.

Ons is ‘n gemeente vir oud en jonk. Ons probeer deur ons bedienings en projekte ‘n ruimte vir mense skep om deel te voel en hul passie vir die Here te kom uitleef.

Ons leuse: Kom net soos jy is!, is ‘n uitnodiging vir mense om saam met ons te kom gemaklik wees in ons aanbidding van die Here en op jou manier ‘n bydrae te kom maak tot sy Koninkryk.

“Ons leuse: Kom net soos jy is!”

Ontmoet die Kerkraad

Arina Zandberg

Leraars
082 323 0127

Keydy O’Callaghan

Leraars

Fanus Henning

Leraars

Sarel Haasbroek

Voorsitter en Versorging

Danelina Jacobs

Versorging

Eddie Schön

Fonds insamelings

Pieter Pretorius

Finansies en personeel

Ronel Meyer

Bedienings

Leon Lubbe

Kantoor bestuur

Gerhard Delport

Geboue

Jan de Klerk

Fonds insamelings

Lourens de Kock

Bedienings