facebook
^Back To Top

  • 1 Paasfees is ...
    Paasfees is die nuwejaars dag van die siel!
  • 2 Easter is meant...
    Easter is meant to be a symbol of hope, renewal and new life.
  • 3 Die Heer...
    Die Heer, die Heer het opgestaan. Die Heer het waarlik opgestaan
  • 4 Want so lief...
    Want so lief het God die wereld gehad dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie maar die Ewige Lewe kan he. – Johannes 3:16
  • 5 You are loved ...
    You are loved more than you will ever know by someone who died to know you – Romans 5:8

Bakenskop

Kom net soos jy is!

Uitreike

Bakenskop reik uit - so kan JY betrokke raak...

Na die erediens word gereeld 'n spesiale kollekte gehou vir verskeie welsynsorganisasies en gemeenskapsprojekte. U is ook welkom om self 'n spesiale bydrae te maak vir hierdie organisasies en projekte. Die kerkkantoor kan aan u ook die PBO nommer en bewys verskaf sodat u dit van belasting kan verhaal.


Daar is verskeie gesinne wat weekliks 'n kospakkie ontvang. Op die almanak word ook voedselprodukte aangedui wat vir die betrokke maand ingesamel word. Hierdie produkte help die gemeente se projek asook Caritas (NG welsyn) se versorging van gesinne in die gemeenskap.

 

Spesiale Projekte

 

 

 

H/v Drakensderg & Rhodes

Carters Glen

Kimberley

Kontak Ons

Tel: 053 861 1842

Epos: skriba@bakenskop.co.za

Erediens Tye

Sondagoggend: 09:00

Jeugdienste: Hou ons webblad & Facebook dop