facebook
^Back To Top

  • 1 Paasfees is ...
    Paasfees is die nuwejaars dag van die siel!
  • 2 Easter is meant...
    Easter is meant to be a symbol of hope, renewal and new life.
  • 3 Die Heer...
    Die Heer, die Heer het opgestaan. Die Heer het waarlik opgestaan
  • 4 Want so lief...
    Want so lief het God die wereld gehad dat Hy sy eniggebore Seun gegee het, sodat elkeen wat in Hom glo, nie verlore mag gaan nie maar die Ewige Lewe kan he. – Johannes 3:16
  • 5 You are loved ...
    You are loved more than you will ever know by someone who died to know you – Romans 5:8

Bakenskop

Kom net soos jy is!

Jou klip in die sop?


 "Dominis, ek het boontjiesop," sou tannie Hannie my  bel.

 Sy het altyd die dominee-titel so ’n bietjie verander. Soms het ek gewonder of sy  my in gedagte het as sy die klem op die "dom" van dominee laat val. Gewoonlik is  dit al aand as sy die slag bel. Of ek geëet het of nie, ons ry gou oor na hulle plaas toe waar oom Jan my lankal inwag, reg vir die groot bederf. Dan word daar  gekuier  en stories vertel. Goeie herinneringe. So jammer hulle is in die fleur van hulle lewe  in dié skemer-ongeluk oorlede...

Read more: Jou klip in die sop? 

Sondagskooltannie

 Die Jesus van wie die Sondagskooltannie my nie vertel  het  nie

 In my eie kop was daar nie ʼn gelukkiger ou as die man wat aan die kruis langs Jesus tot bekering  gekom het nie.  Hy  kon sy hele lewe geniet en toe, net voor hy doodgaan, ontmoet hy vir Jesus. "What  a bargain!" het ek gedink,  die ou het  niks uitgemis nie en nog steeds gaan hy hemel toe.

Read more: Sondagskooltannie

H/v Drakensderg & Rhodes

Carters Glen

Kimberley

Kontak Ons

Tel: 053 861 1842

Epos: skriba@bakenskop.co.za

Erediens Tye

Sondagoggend: 09:00

Jeugdienste: Hou ons webblad & Facebook dop